Kennedy International - South Africa - Kennedy Hygiene Products

Kennedy International – South Africa

Kennedy Hygiene Products is ‘n wêreldleier in die vervaardiging van diensvriendelike geintegreerde higiëne stelsels vir kleedkamers. Ons outomate is ontwerp volgens dienskenners se voorwaardes en is beroemd vir getrouheid, kwaliteit, koste beheer, gebruikersvriendelikheid en higiëne.

Ons geskiedenis as kleedkamer-produkte vervaardiger het reeds in 1961 begin, toe ons die eerste papierhanddoekrolle vervaardig het volgens die industrie se standaarde. Op daardie stadium was ons maatskappyfokus al reeeds duidelik – om die dienskenner te bedien. Oor die jare het ons gegroei, van hande droogmaak tot ons huidige volledig geintegreerde reeks van higiëne stelsels vir kleedkamers, wat hande droogmaak, hande was, lugverfrissers, sanitasie, higiëne vir dames and toiletpapier en soortgelyke verbruiksmateriale insluit. Ons vervaardig ook outomate volgens unieke ontwerpe en kleure en sal beslis u spesifieke behoeftes met u bespreek.

Kennedy het ISO 9001 en ISO 14001 kwaliteit en omgewingsgraderings. Elke nuwe outomaat is ontwerp om perfek in te pas by vorige produk weergawes – dit is hierdie geleidelike verandering in die ontwerp wat die Kennedy reeks ten volle tot sy reg bring.

//

Kennedy Hygiene

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.